Russel Botman

Russel Botman PDF Author: Albert Grundlingh
Publisher: AFRICAN SUN MeDIA
ISBN: 1928314260
Category : Biography & Autobiography
Languages : en
Pages : 240

Get Book Here

Book Description
Hierdie herdenkingsbundel vertel die verhaal van wyle Russel Hayman Botman wat skielik oorlede is aan die begin van sy tweede termyn as Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch. Botman se verhaal vanaf sy vroegste kinderjare tot sy laaste dag as rektor word vertel. Huldeblyke en herdenkingsbundels kan uiteraard nooit uitgeput raak nie. Dit vertel 'n kleurryke verhaal uit bepaalde oogpunte. Nogtans dien dit as uitnodiging, inspirasie en aansporing vir ander wat 'n verbintenis met Botman het om ook hulle stories oor hom te vertel.